Deur aan die kompetisie deel te neem, gee ek toestemming aan KragDag om my e-posadres op die KragDag-nuusbriefverspreidingslys te plaas en/of van inligting oor KragDag te voorsien. Ek verstaan egter dat ek in staat sal wees om enige tyd op die verspreidingslys uit te teken as ek nie meer die KragDag-nuusbriewe wil ontvang nie.
KragDag behou die reg voor om, indien die aanvanklike wenner nie binne 3 dae opgespoor kan word nie, 'n nuwe wenner aan te wys in die plek van die aanvanklike persoon